send link to app

Godly Season Aanlyn app for iPhone and iPad


4.4 ( 7184 ratings )
Business
Developer: Rudi Botha
Free
Current version: 1.0, last update: 1 year ago
First release : 26 Jul 2020
App size: 170.74 Mb

Godly Season Aanlyn is die app, waar ons hart vir jou en jou familie klop. Ons glo in Jesus Christus se onvoorwaardelike liefde, daarom is jou verlede nie van belang nie, maar wel jou toekoms. Ons wil graag betrokke wees in God se volmaakte plan vir jou lewe. Hiermee nooi ons jou hartlik uit om saam te deel in die volheid van God. Die app is gebruikersvriendelik. Dit bestaan uit: GS TV, GS Radio, Ondersteuningsgroepe, 24 uur gebedslyn en vele meer.